Обзор Презентация
Aan U voete Heer
Неизвестен
Aan U voete Heer Неизвестен

Intro:
Em D | G/H C
Em D | C

Chorus:
      Em            D                G/H      C
Aan U voete, Heer, is die beste plek, 
               Em           D     G/H C
daarom kniel ons voor U neer.
            Em    D                 G/H         C
Om by U te wees is die grootste eer,
              Em            Hm7      C
daarom buig ons voor U neer.

1 Verse:
Am            Em                        C      D
Ja, ons verkies nou om by U te wees
Am         G/H  D
en om na U te luister.
Am                Em                            C             D
in plaas van altyd maar weer besig te wees,
               Em         D Hm7 C
kom ons nou tot rus by U.

Chorus:
Aan U voete, Heer, is die beste plek, 
daarom kniel ons voor U neer.
Om by U te wees is die grootste eer,
daarom buig ons voor U neer.

2 Verse:
En ons verlang na u teenwoordigheid, Heer,
om saam te kniel in aanbidding;
in Gees en waarheid waarlik een te wees,
daarom buig ons voor U neer.

Chorus:
Aan U voete, Heer, is die beste plek, 
daarom kniel ons voor U neer.
Om by U te wees is die grootste eer,
daarom buig ons voor U neer.

3 Verse:
Net soos ’n vader wat sy kinders vertroos
so omhels U ons elkeen.
U is ’n Vader wat versorg en beskerm
en ons kom tot rus by U;
en ons kom tot rus by U;
en ons kom tot rus by U.

https://holychords.pro/73379
Скачать Скачать Скачать Поделиться

автор перевода:
автор песни:
62 просмотра 126 прослушиваний 0 скачиваний

Перевод песни

Нидерландский Aan Uw voeten, Heer (462)
Stichting Opwekking
Английский At Your feet
Gerald W. Britton Stichting Opwekking
Украинский Я схиляюся до Твоїх ніг
Тетяна Панова Stichting Opwekking
Болгарский При Твоите нозе
Искра Колева Stichting Opwekking

Похожие песни Все песни

Слава Тебе
Неизвестен
Тихо при гробі
Неизвестен
Благословляю
Неизвестен
MY HOPE
Неизвестен
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Без альбома
Неизвестен
альбом

Статистика пользователей

Онлайн всего: 982
Гостей: 960
Пользователей: 22